Page 1 of 1

Rudolph optics webside

Posted: Mon Aug 18, 2014 7:19 pm
by Christo J
Help asb.

Ek wil graag op Rudolph optics se webside ingaan. Daar is nerens n icon waar ek kan registreer om na die produkte te kyk nie. Daar is slegs n login icon, maar jy moet eers ge registreer wees. Hoe nou gemaak?

Hoop iemand kan my help.

Christo

Re: Rudolph optics webside

Posted: Mon Aug 18, 2014 8:03 pm
by Omnia
Christo het self ook 'n bietjie inligting gesoek omrede ek 'n Rudolph scope aangeskaf het , maar ek kan ingaan op die web en is nie gerigestreur nie , www.rudolphoptics.com , as jy belangstel kan ek jou 'n e-mail adres gee van die ou met wie ek altyd gesels in stellenbosh , ook nogal "Rudolph"

Re: Rudolph optics webside

Posted: Mon Aug 18, 2014 8:36 pm
by Christo J
Dankie Omnia. Stuur asb die inligting. Tans sukkel ek met die webside, en eks nie een wat hou van sukkel nie.Stuur ook asb sy selfoonnr. Thx

Re: Rudolph optics webside

Posted: Tue Aug 19, 2014 7:27 am
by Omnia
pieter@rudolphoptics.com

0218873700
0836609566

Re: Rudolph optics webside

Posted: Tue Aug 19, 2014 12:14 pm
by Christo J
Nope oom Dolph. Sodra ek op d producs kliek gebeur daar sweet blow bokkerall. Maar dis ok, Omnia het my gehelp. Thx

Re: Rudolph optics webside

Posted: Tue Aug 19, 2014 1:00 pm
by Christo J
A-ha, nou maak dit sin... oom se selfoon nr. asb.

Re: Rudolph optics webside

Posted: Tue Aug 19, 2014 1:26 pm
by Capt. Yoda
Wens ek kan daai turrets van die Tacktical op my V1 sit :'(