Page 1 of 1

Swartkruit vervoer vanaf Mussina na Ellisras 30 ste Augustus

Posted: Thu Aug 21, 2014 6:23 am
by Gert Odendaal
Goeie dag lede
Is daar miskien `n lid wat tydens die skietfees 29-30 ste Augustus vanaf Mussina na Ellisras toe ry? Johan Greyling het drie blikke swart kruit aangekoop wat hy graag na Ellisras toe wil laat kom...die persoon moet `n lisensie he om die swart kruit te vervoer...dit sal baie waardeer word...ek hoor graag van julle..

Gert Odendaal :godendaal@hotmail.com
0842052257