Musgrave 6mm (en Parker Hale .308)
Posted: Thu Aug 21, 2014 12:31 pm
More manne
Ek voel soos 'n kind voor kersfees.
My skoonpa het my sopas ingelig dat ek sy Musgrave 6mm en Parker Hale .308 kan oorneem, pasella!
Ek het nog nie verdere inlig oor die gewere nie, soos watter aksie dit het of serial nommers nie, maar sal dit opsit sodra ek meer weet.
Ek is nie bekend met 'n 6mm nie en wil weet waar in die kaliber range pas hierdie kaliber in en enige ander informasie?
Ek weet dis net vir Musgrave vrae bedoel, maar van Parker Hale weet ek niks en sal enige informasie waardeer. PM my asb maar.
Derdens, gegewe dat ek reeds 'n Musgrave .270 en 30-06 besit, watter kaliber, 308 of 6mm, sal my versameling beter aanvul?