Page 1 of 1

Getaway Skou Specials

Posted: Fri Aug 29, 2014 2:38 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Manne

Hoop dit gaan goed en dat julle 'n lekker naweek sal he:

Ons het die volgende flitse op spesiale aanbieding by Getaway Skou http://www.getaway.co.za/gauteng-getaway-show/ @ The Coca Cola Dome die naweek 30 Augustus en 1 September

1. TM36 - 1100 m reik afstand
2. TM26 - 3800 lumens
3. MH40 - 1000 lumens - 500 m reikafstand
4. MT40 - 860 lumens - 363 m reikasfstand
5. MT26 - 800 lumens
6. MT2C - 390 Lumens
7. MT21A - 260 lumens

Stalletjie nommer G104

Sien julle daar!

Groete
Celesti

Re: Getaway Skou Specials

Posted: Fri Aug 29, 2014 5:56 pm
by GERT vd M
Celesti,
Jy adverteer " nice to have produkte" maar dan moet jy vir ons fotos en PRYSE bysit!!!
Groetnis
Gert