Page 1 of 1

help met teef asb

Posted: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
by rikus
more almal

ek het n stel gekry die twee het toe uit mekaar geantwoord
die reun voor my en die teef agter my die teef is in n berg gedeelte die reun raak toe weg
ek plot toe die teef en ry na n ander plek en kom seker so n uur terug na waar die teef my geantwoord het kry toe die reun oppad terug van die plek haar die teef my geantwoord het
skiet die reun en wag na n ruk speel toe blafroep die teef antwoord my toe lekker
sy kom kyk maar bly op n afstand ek vermoed sy het al kleintjies .
ek wil graag weet moes ek langer bly sit het (dit het begin reen ek kon nie veel langer bly nie)
hoe moet ek haar nou benader of moet ek haar los vir 3 weke en weer gan
hoe moet ek haar roep

lekker dag aan almal

Re: help met teef asb

Posted: Wed Sep 03, 2014 12:10 pm
by Werfbobejaan
Hallo rikus het een aand die reun reg langs die teef geskiet en sy is toe weg. Die volgende aand het ek nader aan hulle bly plek op hulle pad gesit en net gewag. Sy het n halfuur later as die vorige aand in gekom. Het die tweede aand met rooilig geskiet.

Groete Kobus

Re: help met teef asb

Posted: Thu Sep 04, 2014 10:53 am
by rikus
kobus
ek sal haar nog so 2 weke los en dan sal ek haar gaan voor sit die boer se hulle het verlede jaar daar n net uit gehaal
ek wil eintlik die kleintjie he
wil hulle groot maak
hier is n boer wat my nie wil betaal as ek by hom gan jag nie nou wil ek net sy jak vir hom terug gee.

Re: help met teef asb

Posted: Thu Sep 04, 2014 12:00 pm
by Gernie
rikus wrote:kobus
ek sal haar nog so 2 weke los en dan sal ek haar gaan voor sit die boer se hulle het verlede jaar daar n net uit gehaal
ek wil eintlik die kleintjie he
wil hulle groot maak
hier is n boer wat my nie wil betaal as ek by hom gan jag nie nou wil ek net sy jak vir hom terug gee.
Ha ha

Re: help met teef asb

Posted: Thu Sep 04, 2014 12:12 pm
by BLOK
Ek sou net die volgende aand gaan roep het net nie van die selfde staanplek maar waar ek vermoet die nes moet wees. Locator dink ek sou lekker werk. Onthou sy sal so vir twee aande haar maat soek en dit kan uitgebuit word.

Weet nie, leer ook maar nog. Kom ons hoor wat sou die slim manne gedoen het.

Re: help met teef asb

Posted: Thu Sep 04, 2014 5:56 pm
by tokjak
Sien nou eers waaroor dit gaan , ekskuus man .. ek dog jy praat van huweliks probleme :laugh:

Re: help met teef asb

Posted: Thu Sep 04, 2014 8:21 pm
by rikus
Dit is more n week gelede wat ek die reun geskiet het
ek dink die tyd dat sy haar maat soek is seker nou al verby (ek weet ook nie )
moet ek die nes gaan soek om seker temaak waar hy is of moet ek net naby die skiet plek gaan roep
x net bang sy trek as sy agter kom daar was mense by die nes

Re: help met teef asb

Posted: Thu Sep 04, 2014 11:51 pm
by hebron
Rikus
As jy die nes kry is jy verseker om haar ook daar te kry; net geduld' sy kom gereeld nes toe en om haar n bietjie aansporing te gee kan jy kleinjakdistresse gebruik. As jy nie die nes kry nie sal enkeljakroepe haar ook laat reageer en miskien die kleintjies ook laat antwoord. ( elsneus en mooihuil ) kan dalk die ding doen binne haar kerngebied. Rooialleen werk nou vir my ook baie lekker..