Jag geleentheid gesoek vir Gemsbok en Springbok
Posted: Tue Mar 15, 2011 2:50 pm
Middag, ons is 'n groep van 4 wat opsoek is na 'n jag geleentheid in die Douglas / Noord Kaap omgewing. Laat weet asseblief as iemand ons dalk kan help.
Groete,
Piet
Groete,
Piet