John Deere Gator
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
John Deere Gator
Ek het n gator wat ek in n jag/gameviewer will omskep. Ek kry nie rerig fotos of idees op die internet nie. Het iemand nie dalk n paar fotos of van so iets nie. My email wjjm@netactive.co.za
-
Mark.YG
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:32 pm
Re: John Deere Gator
Watse Gator het jy?
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: John Deere Gator
Wat is 'n gator???
El ken net 'n alligator en 'n "gator" wat jy 'n stukkende "tyre" mee lap.
El ken net 'n alligator en 'n "gator" wat jy 'n stukkende "tyre" mee lap.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: John Deere Gator
wlm wrote:Wat is 'n gator???![]()
El ken net 'n alligator en 'n "gator" wat jy 'n stukkende "tyre" mee lap.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: John Deere Gator
'n Gator is ook daardie leer of seil goed wat jy om jou kouse vasmaak om die gras sade uit te hou as jy in die veld stap.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: John Deere Gator
Ai jinnetjie tog. Laat die kassiemaker jul uit julle onkunde uithelp
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: John Deere Gator
Sjoe daai ding sal werk om bokke te gaan laai!!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: John Deere Gator
Waar gaan my Eland op le - die dak?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: John Deere Gator
So 'n "gator" ry die "gates" oop jy hou nie stil en maak self oop nie.
-
DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: John Deere Gator
En ek dag die man sukkel met goiter.....
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: John Deere Gator
mr Bulbar in Bloem, het my Mule gedoen hy het fotos op sy web as ek reg is.
-
Camo
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Mon Aug 18, 2014 6:22 pm
Re: John Deere Gator
@ Mark dit is n 855d.
@ Yalair ek sal gaan kyk op die website, dankie.
@ Yalair ek sal gaan kyk op die website, dankie.