Vatvyf Jag - Britstown
Posted: Mon Sep 15, 2014 3:24 pm
Middag Almal
Ek begin sommer solank bietjie voorbrand maak vir volgende jaar se jag kompetisie. Volgende jaar sal die 17de een wees en daar gaan ook groot borge betrek word met Rudolf Optics en Safari & Outdoor om van die name te noem. Dit kompetisie behels 'n 100m groepering skiet (5 skoot) asook 'n springbok jag saam met 'n karoo boer op sy plaas. Daar word spanne van 4 ingeskryf en inskrywings behoort rondom Januarie/Ferbruarie volgende jaar te open.
Ons beoog om dit rondom 27/06/15 te hou wat ooreen sal stem met die ander wat die eerste naweek van die skole vakansie val. Ek sal nader aan die tyd laat weet wanneer inskrywings oop maak. Ons was hierdie jaar 32 spanne (4 jagters per span = 128 jagters). Die naweek skop af die vrydag aand met 'n karoo dans en kuier met 'n gaskunstenaar en dan natuurlik die jag die Saterdag met 'n groot skerm indien daar rugby sou wees.
Julle kan gerus op die webwerf en facebook blad gaan loer:
http://britstownvatvyf.org/index.html
https://www.facebook.com/BritstownVatvy ... f/timeline
Groete
Reghardt