Sarel Pieterse Led Light Tech Lab oorlede
Posted: Tue Sep 16, 2014 7:32 pm
NaandsĂȘ ek het so pas 'n epos ontvang dat Sarel Pieterse wat die Jakkalsjagligte ens gebou en verkoop het oorlede is..blykbaar gister gebeur...weet iemand iets van dit?
Het hom so 6 maande terug ontmoet...moerse nice ou...
Sterkte vir die familie..
Het hom so 6 maande terug ontmoet...moerse nice ou...
Sterkte vir die familie..