Page 1 of 1
eerste ystervark
Posted: Thu Sep 18, 2014 8:08 am
by NicoSmit
Ek is gisteraand genooi om te gaan jakkalse skiet op 'n plaas hier buite die dorp alhoewel on niks jakkalse gekry het nie het ek die ystervark raak geloop in die veld
Re: eerste ystervark
Posted: Thu Sep 18, 2014 8:53 am
by tripodmvr
Hoop jy het 'n kopskoot geskiet.
Re: eerste ystervark
Posted: Thu Sep 18, 2014 10:53 am
by NicoSmit
Hy was so bietjie ver en het toe nie geworry oor skoot plasing nie
Re: eerste ystervark
Posted: Thu Sep 18, 2014 8:53 pm
by theedge
Altyd ;ekker om n eerste te laat val. netjies
Re: eerste ystervark
Posted: Thu Sep 18, 2014 9:17 pm
by tripodmvr
Ystervark se vleis is so sag. Enige senterslag kaliber skiet hom maalvleis.