Page 1 of 1

wat maak jy as jy 7 van die outjies kry

Posted: Fri Sep 19, 2014 9:12 am
by Kallie Fernhout
http://i1315.photobucket.com/albums/t585/fernhout/1505461_10205039928668621_4593642531060613673_n_zps112a1d4d.jpg

Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry

Posted: Fri Sep 19, 2014 9:13 am
by Capt. Yoda
Ek wonder wat my honde sal doen as ek so 2 van hulle daar in die huis sal los

Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry

Posted: Fri Sep 19, 2014 9:22 am
by Geno
Capt. Oblivious wrote:Ek wonder wat my honde sal doen as ek so 2 van hulle daar in die huis sal los
Ek weet nie van jou huis nie, maar by myne sal dit so lyk:

https://www.youtube.com/watch?v=omTmd30n98E

Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry

Posted: Fri Sep 19, 2014 9:25 am
by Williel
Stuur hulle Kaapkruis-toe. Daar is te veel robbe.

Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry

Posted: Fri Sep 19, 2014 12:23 pm
by Pappabeer
Ek weet van n man wat vir sy buurman n paar wil teruggee nadat hy hom nie betaal het vir die wat hy geskiet het nie... Waars Rikus of Cassie nou?

Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry

Posted: Fri Sep 19, 2014 12:49 pm
by Koos Barnard
As jy 'n jakkalsjagter is maak jy hulle groot, gaan los hulle op 'n boer se plaas, gaan skiet hulle en maak goeie geld. Ha-ha

Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry

Posted: Fri Sep 19, 2014 1:16 pm
by wlm
Koos Barnard wrote:As jy 'n jakkalsjagter is maak jy hulle groot, gaan los hulle op 'n boer se plaas, gaan skiet hulle en maak goeie geld. Ha-ha
Jy hoef hulle nie eers te los nie. Skiet sommer by die huis en vat net saam veld toe om die geld agterna te kry. ;D

Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry

Posted: Fri Sep 19, 2014 1:24 pm
by BLOK
wlm wrote:
Koos Barnard wrote:As jy 'n jakkalsjagter is maak jy hulle groot, gaan los hulle op 'n boer se plaas, gaan skiet hulle en maak goeie geld. Ha-ha
Jy hoef hulle nie eers te los nie. Skiet sommer by die huis en vat net saam veld toe om die geld agterna te kry. ;D

Julle maak grappe, daar is manne wat dit doen, en dan is daar manne wat al gevang is dit doen ook haha

Re: wat maak jy as jy 7 van die outjies kry

Posted: Fri Sep 19, 2014 1:44 pm
by pieter h
Net wat jy wil so lank hul net nie oorleef nie Kallie.