Page 1 of 1

Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Tue Sep 23, 2014 11:27 am
by Safari Outdoor
Hi Manne

Ek deel graag hierdie met julle, ons het ons grootste Redding shipment nog ingekry. Dit is net dies.
Gedink dit is n mooi foto.

Groete

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Tue Sep 23, 2014 11:31 am
by DWB
LIEWE OUERS

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Tue Sep 23, 2014 11:49 am
by Kalahari
Baie mooi...... en daar raak ek groen ;D

Mnr S&O , sal hierdie voorraad al op julle webtuiste wys of moet julle dit nog indra?

Baie dankie

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Tue Sep 23, 2014 12:16 pm
by JTM
DWB wrote:LIEWE OUERS
Kan jy weer sĂȘ.

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Tue Sep 23, 2014 12:23 pm
by Pvdw
Baie goeie nuus vir die Pretoria manne. Nou wanneer kom Johannesburg en Stellenboch se voorraad in??

Jo Willim, dis darm 'n waenhuis vol dies!! Man dis lekker om te sien hoe julle met die manne oor die see begin regkom.

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Tue Sep 23, 2014 2:26 pm
by Jakes73
Hi Willem,

Het julle enige 416 Rigby Die Sets gekry? Ek sien nog nie op die website nie?

Jaco

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Tue Sep 23, 2014 3:39 pm
by Umshwati Boy
243 en 308 Deluxe die stels bestel ;D ;D

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Tue Sep 23, 2014 7:36 pm
by Gawie(13mm)
Dankie Willem.
Ek sal maar 'n draaitjie daar by jou winkel op die hoek maak en nog een van die groen dosies gaan haal ;D

Groetnis.

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Tue Sep 23, 2014 8:31 pm
by Johan Nel
Willem,
Daai fotos is beslis 'n verblydende gesig. Doen gerus so voort.

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Wed Sep 24, 2014 6:43 pm
by Piet Breedt
Aai die lente is darm maar mooi as alles so groen raak.

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Wed Sep 24, 2014 7:25 pm
by Speelmansjagter
Mooi...

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Wed Sep 24, 2014 8:35 pm
by Marc
Mooooi

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Thu Sep 25, 2014 8:22 am
by Yogi
Ek wag vir die foto wat so lyk met die rooi boksies punte!! Dit sal my jaar maak.

Re: Redding Dies - NOW IN STOCK

Posted: Mon Sep 29, 2014 10:15 pm
by Steppenwolf
Is die foto nie dalk "ge-fotoshop nie" ++>: