Page 1 of 1

Remington model 34 .22

Posted: Fri Sep 26, 2014 2:42 pm
by Robin
Middag manne

Ek het n paar jaar terug n remington model 34 .22 by n ou oom gekry. Hy skiet wragtig baie lekker en ek vat hom altyd saam as ons erens gaan jag of skiet net omdat dit so plesier is om met hom te skiet. Ek wil graag hoor by jul manne op die forum, het hy enige waarde? Ek sal hom nooit verkoop nie maar dit sal interressant wees om te weet wat is hul waarde. Ek sal oor die naweek n foto van hom oplaai.
Ek hoor graag van julle.

Groete