Page 1 of 1

Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Sat Sep 27, 2014 8:26 am
by Bushpig7
Hi

Mpungini Tak van SA Jagter bied op 6 December 2014 ons 2de Jaarlikse Gong Skiet aan.

Wat: n Standard 6 bane van 5 Gongs wees.
Juniors n Windbuks Gong Baan (Geborg deur Gamo)
Waar: Fort Mistake op die N11 tussen Newcastle en Ladysmith in KZN
GPS S 28 10' 5.729 E 29 57' 34.718
Pryse: Colt M16 in .22LR
Gas Braai
Leer Geweer Sak
Gamo Windbuks

Inskrywings: Beperk tot 120 Skuts
R 250 per Skut sluit n ligte Middagete en n Braai na die tyd in

Vir meer inligting laat maar weet.

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Sat Sep 27, 2014 8:50 am
by Reggie Gerber
Kan ek maar weer kom skiet die jaar. En gaan ons weer Bosvark Spitbraai hou

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Sun Sep 28, 2014 10:31 am
by Nico Harris
Ek sien julle daar. Ek en my broer kom.

Groete

Nico

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Wed Oct 01, 2014 3:43 pm
by Bushpig7
Hallo Reggie en Nico

Reggie ons werk aan die Bosvark die Spitbraai is n "Given"

Dankie vir die ondersteuning

Bushpig 7

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Wed Oct 01, 2014 9:23 pm
by BennieO
Op wat se afstande word daar geskiet?

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Thu Oct 02, 2014 7:45 am
by Cinderella
Bushpig7

Hoe en waar kan ons inskryf?

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Mon Dec 01, 2014 9:48 am
by Reggie Gerber
Bushie

Will see u guys on Saterday.

What time can we arrive to enter and what time are you planning to start shooting?

Reggie

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Wed Dec 03, 2014 5:19 am
by Bushpig7
We will be Registering between 07h00 and 08h00 with morning coffee and 100m sighting

Briefing at 08h00 then we start shooting

We will supply Half-time wors roll and after shoot spitbraai (Need to bring your own drinks for Spitbraai)

All Guns will be required to be in a Gunbag when not in use for saftey reasons.

Any Questions Please Mail or Phone zero seven eight 176 eight seven six one

Regards Bushpig

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Thu Dec 04, 2014 11:35 am
by Reggie Gerber
Right manne wie gaan almal daar wees

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Sun Dec 04, 2016 2:33 pm
by katjak
Ek wag in spanning vir die uitslae van die skiet.

Re: Fort Mistake Gong Skiet 6 Dec 2014 KZN

Posted: Sun Dec 04, 2016 2:34 pm
by katjak
Dit is nou die 2016 een en nie 2014 nie