Page 1 of 1

Enige Jag plek beskikbaar rondom Gauteng

Posted: Tue Sep 30, 2014 12:38 pm
by ThinusD
Hello Julle

Ek en my Pa wil graag so vir oulaas n laaste draai loop en kyk vir Rooibokke en dalk n varkie sommer so oor n naweek. Ek sal enige Hulp waardeer as julle informasie het waar ons kan gaan. Dankie.

Groete