Page 1 of 1

Limpopo Groepering Skiet : 29 Nov 2014

Posted: Wed Oct 01, 2014 2:50 pm
by Geno

Re: Limpopo Groepering Skiet : 29 Nov 2014

Posted: Wed Oct 01, 2014 7:19 pm
by G-force
Die groepeering skiet kompetisie wat aangebied word gaan baie lekker wees dink ek.Skiet of met enige centrefire of skiet in die rimfire afdeling.Die groot prys is n Savage .204 Ruger.Ek gaan my bes doen om daar te wees.

Re: Limpopo Groepering Skiet : 29 Nov 2014

Posted: Wed Oct 01, 2014 7:38 pm
by JacoW
So op my voorstoep sal moet gaan draai! :)

Re: Limpopo Groepering Skiet : 29 Nov 2014

Posted: Wed Oct 01, 2014 7:39 pm
by junglejulian
ek probeer nog uit die troue kom wat ek daardie naweek aan het.Dit is my Hometown daardie.Gaan ook probeer gaan

Re: Limpopo Groepering Skiet : 29 Nov 2014

Posted: Thu Oct 02, 2014 10:22 am
by Capt. Yoda
Sal ook graag wil gaan skiet.Is net bq verrrrrrr maar sal nogals daai Savage geniet

Re: Limpopo Groepering Skiet : 29 Nov 2014

Posted: Mon Nov 17, 2014 4:00 pm
by G-force
Ek het nou met een van die manne gepraat wat dit aanbied.Hul gaan jou drie sandsakkies gee om mee te skiet,geen sakkie mag agter gebruik word nie. :o
Dus gaan almal met gelyke rests skiet.Mens skiet ook van de posisie af.
Sien julle daar!