Gaan bietjie lyn natmaak komende naweek !!!
Posted: Wed Oct 08, 2014 12:02 pm
Gaan bietjie lyn natmaak komende naweek by Roodeplaat
Hoop ons kan n paar mooi vis uithaal
Hoop ons kan n paar mooi vis uithaal
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
https://www.jaracal.com/
Fritz, ek glo jou nie, duur maar te lekker om op te gee.Fritz Hagen wrote:Ek moet ook maar eerder weer die stokke optel. Skiet is te duur.
Ek gaan gewoonlik deur 'n skiet/jag en dan 'n visvang fase waar ek vir 'n paar maande nie skiet nie. Maar die laaste skietfase het van Januarie 2013 net nooit opgehou niehenning wrote:Fritz, ek glo jou nie, duur maar te lekker om op te gee.Fritz Hagen wrote:Ek moet ook maar eerder weer die stokke optel. Skiet is te duur.
Groete
Henning
Ai Fritz, daar is nie n maklike uitkoms nie want skiet is duur, golf kos n vrag geld en visvang kos klomp geld in petrol, verversings en familie tyd, nou wat bly oor vir n man om te doen ?Fritz Hagen wrote:Ek gaan gewoonlik deur 'n skiet/jag en dan 'n visvang fase waar ek vir 'n paar maande nie skiet nie. Maar die laaste skietfase het van Januarie 2013 net nooit opgehou niehenning wrote:Fritz, ek glo jou nie, duur maar te lekker om op te gee.Fritz Hagen wrote:Ek moet ook maar eerder weer die stokke optel. Skiet is te duur.
Groete
Henning
En dan het ek natuurlik ook die gholf heeltemal gelos vir 'n jaar nou al. Daai gholf fase kan ook hand uit ruk