Page 1 of 1

Ons is in die Kaap die Naweek

Posted: Wed Oct 08, 2014 9:50 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Manne

Ons gaan by die Kaapse Boot Skou wees komende naweek van Vrydag tot Sondag 9 - 11 Oktober 2014 te CCIC & V & A Waterfront.

Kom kuier gerus by ons stalletjie ons gaan lekker spesiale aanbiedinge he!

hier is meer inligting: http://www.boatshow.co.za/

Sien julle daar

Groetnis
Celesti

Re: Ons is in die Kaap die Naweek

Posted: Mon Oct 13, 2014 9:16 am
by Piet Pille
Goeie More,

Vir die van julle wat die naweek by Celesti se stalletjie gaan uitkom- vra dat sy daai TM15 vir jule demonstreer..... Goeie ouers, maar daardie ding skyn!!! :o
Een van my vriende het die naweek syne saamgehad by die Waterberg platopark.... hy skyn van die bubgalow tot teen daai kranse laat dit lyk of die son opkom. Indrukwekkende flits daardie!