Page 1 of 1

NSA Annual National Postal shoot

Posted: Thu Oct 09, 2014 6:16 am
by Johan308
More Manne

Enige van julle manne op die forum wat deelneem in die NSA se jaarlikse skiet kompetisie? Deel fotos van teikens hier met ons.

Ek beplan om saterdag my skiet te gaan doen.

Re: NSA Annual National Postal shoot

Posted: Sun Oct 12, 2014 7:37 am
by Jacquesb
Johan

Ek wil graag, maar met die familiekrises en eksamens gaan ek dit ongelukkig nie maak nie. Volgende jaar beslis.
Van waar is jy?

Re: NSA Annual National Postal shoot

Posted: Sun Oct 12, 2014 8:49 am
by Boesman10
Ek het nou al so baie kere gehoor van 'n "Postal Shoot" maar wat is dit nou eintlik? Wat is die reels daaraan verbonde?

Re: NSA Annual National Postal shoot

Posted: Sun Oct 12, 2014 9:30 am
by Jacquesb
Hi Boesman10
Gaan loer gerus op natshoot.co.za se website. Als is daar. Ek is baie tevrede met hulle manier van dinge doen en hulle bestuur van sake.
Jy kan toegewyde status kry en steeds jou eie skedule handhaaf. Soos afstandonderrig, jy bestuur jou eie program deur die jaar, sorg net dat jy 1 November jou jaar aktiwiteite rapporteer.

Re: NSA Annual National Postal shoot

Posted: Sun Oct 12, 2014 6:33 pm
by Johan308
Hi Jacques, eks hier in die wesrand. Wou graag die naweek gan skiet het, mar dit was reenerig en die wind het gewaai toe kon ek dit nie maak. Eks ok baie tevrede met NSA, dit het goed ingepas met die skofte wat ek gewerk het.