Page 1 of 1

Yamaha tt 600 e

Posted: Sun Oct 12, 2014 11:45 am
by hermaans
Dag manne wat se julle van die tt600e .In Europa se hulle dis van die beste.Ek het n 600 e Belgarda met die onderstebo vurke en langer agter suspensie en dit kan nie beter.Van die betroubaarste enjins wat daatr is miskien nie op performence so groot nie maar n baie goeie werksfiets,ek ry hom elke dag behalwe in die winter want hy het nie opdraai ruite nie.