Vaalrivier Vlieghengel

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Hartskoot Hennie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am

Vaalrivier Vlieghengel

Post by Hartskoot Hennie »

Ek was Saterdag gou by 'n vriend van my se "secret spot" op die Vaal rivier.

Ons 36 visse in die oggend sessie geland, en 'n hele klomp verloor voor die weer ons toe weggejaag het.

Die ene was die mooiste van die dag:

http://i897.photobucket.com/albums/ac180/Hennie_Viljoen/DSC_0437_zpsf3da4bd2.jpg

http://i897.photobucket.com/albums/ac180/Hennie_Viljoen/DSC_0453_zpsa6fcd5a4.jpg
9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Vaalrivier Vlieghengel

Post by henried »

Wow, dit was 'n lekker dag Hennie!
Ons is Des by die huis, so ek hoop ook om meer in die rivier te kom...
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Vaalrivier Vlieghengel

Post by Dwight375 »

Baie nice
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Vaalrivier Vlieghengel

Post by william007 »

baie mooi dit lyk sommer lekker.
Post Reply