SAJWV Vrystaat Sandveld tak Fondsinsameling
Posted: Tue Oct 14, 2014 4:22 pm
Middag Vriende
1ste PRYS: 308 Marlin geweer
2de PRYS: Nikon Rangefinder
3de PRYS: Leopold verkyker 10x42
Kaartjies kos R 20.00 elk en daar is geen beperking op die hoeveelheid kaartjies wat geneem word nie.
Finale trekking sal plaasvind 9 Mei 2015.
Vir verdere navrae kan julle vir Yolande Lombard skakel 083 ses 3 ses 2374.
Sy sal al jul vrae beantwoord en ook kaartjies allokeer aan deelnemers