Page 1 of 1

1ste DGS - Dangerous Game Shoot in Kaap - 8 November 2014

Posted: Thu Oct 16, 2014 1:28 am
by Safari Outdoor
Naand Manne

Dit is met opgewondenheid dat ons aankondig dat Safari & Outdoor in samwerking met Kaapjag en Durbanville Skietklub die eerste DGS Skiet in die Kaap gaan aanbied.

Die datum is 8 November 2014 by Durbanville Skietklub.

Inskrywings is beperk tot 100 deelnemers, skryf dus dadelik in.

Stefan Fouche, stigterslid van die DGS in Pretoria sal ook afkom om te help met die baanbou en reelings rondom die dag!

Kom neem ook deel aan die 470 Nitro Express Challenge. Skiet n tennisbal op 25 meter en kom in ag vir n gelukkige trekking vir n R2500 S&O geskenkbewys.

Julle kan vir lizette@so.co.za e-pos vir inskrywingsvorm of kliek op link om af te laai.

http://zaimages.gmimage3.com/za_members ... vember.pdf

Groete

Willem

Re: 1ste DGS - Dangerous Game Shoot in Kaap - 8 November 201

Posted: Thu Oct 16, 2014 8:35 am
by alecjohnson
Ok ek is ingeskryf, dankie

Re: 1ste DGS - Dangerous Game Shoot in Kaap - 8 November 201

Posted: Fri Oct 17, 2014 7:00 am
by Safari Outdoor
Hi Manne

Dag 1, 30 plekke reeds geneem. Dus 70 oor. Dit gaan n awesome dag wees. Stof daai 9.3mm of 375 af en kom neem deel!