Page 1 of 1
Thulani Bass PTA noord - enige ondervinding ?
Posted: Fri Oct 24, 2014 5:39 am
by Frederik
Het gister op die R101 Hamanskraal toe gery en sien toe die Bord langs die pad wat ek kan aflei van die website af is dat jy in stocked dame kan vang of in die rivier die Apies. Enige terugvoer sal waardeer word as enige iemand die plek ken ?
Wil veral hoor of dit kinder vriendelik is met Desember vakansie om die draai vir 'n dag trippie.
http://www.thulanibass.co.za
Re: Thulani Bass PTA noord - enige ondervinding ?
Posted: Fri Oct 24, 2014 5:41 am
by Geno
Frederik.
Ek was eenkeer daar toe ek my kayak gaan koop het.
Sover ek weet is daar slegs 1 dam en die rivier om te hengel.
Pryse lyk ook redelik rof.
Hoekom kyk jy nie eerder na Bass-O-Mania naby Bronkies nie?
Re: Thulani Bass PTA noord - enige ondervinding ?
Posted: Fri Oct 24, 2014 7:37 am
by Hugo
As jy nie aansluit en n lid is nie dan mag jy net in die rivier vang, jy mag nie by die dam gaan nie.
Re: Thulani Bass PTA noord - enige ondervinding ?
Posted: Fri Oct 24, 2014 10:52 am
by Frederik
Dankie vir die info manne.
Re: Thulani Bass PTA noord - enige ondervinding ?
Posted: Fri Oct 24, 2014 1:30 pm
by Frikkiedbr
Re: Thulani Bass PTA noord - enige ondervinding ?
Posted: Sun Oct 26, 2014 7:38 am
by Frederik
Dankie ek dink ek sal weer Oppikopie toe gaan ons het baie lekker gekamp en paar uit getrek laas maar was nie die regte tyd nie sal weer probeer. So treloops wat is die beste tye vir Bass vang ?