Page 1 of 2
204 Ruger.
Posted: Mon Oct 27, 2014 6:39 am
by Nico Harris
More manne!
Ek het vir my onlamgs n 204 ruger in n Howa varminter aangeskaf. Ek het al die ou topics oor die kaliber deur gelees. Ek wou hoor die manne wat die roere nou al n paar jaar skiet;
1 watse koeel gewig en spoed is jou gunsteling lading?
2 hoeveel skote het jy al deur die loop?
3 watse tipe dop lewe kry jy?
4 enige iets anders oor die kaliber wat mens MOET weet?
Groete
Nico
Re: 204 Ruger.
Posted: Mon Oct 27, 2014 8:10 am
by BLOK
Nico
Ek skiet net die 32g'e, Vmax en Varmageddon skiet ek die selfde lading 28.2g vir n spoed van 3880fps. My loop het al meer as 5000 skote en loop sover nog mooi. Doplewe kan ek nie vir jou se nie, het 800 gekoop en nog nooit getel hoeveelkeer ek hulle skiet nie aangesien hulle sommer in n bin gegooi word en herlaai word soos benodig. Wat ek jou wel kan se is my geweer sukkel baie min met jump, dop voorbereiding ens. Dit wat ek gooi en insit skiet hy mee.
Re: 204 Ruger.
Posted: Mon Oct 27, 2014 9:57 am
by Nico Harris
Jis Blok dankie vir al die inligting. Ek kyk daarna om daai selfde node te skiet. Ek neem aan dis s335 wat jy gebruik?
Re: 204 Ruger.
Posted: Mon Oct 27, 2014 10:12 am
by Geno
Nico,
Hier is data wat FM destyds vir my gestuur het:
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/FM%20204%20Data1.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/FM%20204%20Data2.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/FM%20204%20Data3.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/FM%20204%20Data4.jpg
Re: 204 Ruger.
Posted: Mon Oct 27, 2014 10:36 am
by Nico Harris
Dink jy daai ladings is veilig? Lyk bietjie baie warm vir my!!!
FM se hy het hulle bietjie afgebring want hy het primer peircings gekry!
Re: 204 Ruger.
Posted: Thu Jun 04, 2015 8:02 am
by JVT172
My 204 maandag op getel en gister , die eerste skote deur hom gesit?
28.0gr S335
3636,3637,3729,3675,3748
28,2gr S335
3708,3793,3745,3808,3729
Re: 204 Ruger.
Posted: Thu Jun 04, 2015 11:54 am
by Nico Harris
Vertel bietjie meer van jou geweer, scope , koeltjies wat jy gebruik ens!
Re: 204 Ruger.
Posted: Thu Jun 04, 2015 12:35 pm
by Riaan Kriel
Dit is puik vir eerste skote met 'n geweer.....
Re: 204 Ruger.
Posted: Thu Jun 04, 2015 12:37 pm
by JVT172
Howa 1500 European supreme varmitter, SS, pepper stock
Bushnell 6-18×50 banner dusk to dawn (I think) , een wat rond gele het in die kas.
32gr vmax punte
hornady doppe
cci 400 primers
Re: 204 Ruger.
Posted: Thu Jun 04, 2015 12:38 pm
by JVT172
Eerste foto eerste 5 deur die loop
tweede een 6-10
Re: 204 Ruger.
Posted: Thu Jun 04, 2015 1:21 pm
by JVT172
Weet enige iemand wie het stock op punte?
Re: 204 Ruger.
Posted: Thu Jun 04, 2015 3:56 pm
by regal
JVT, wat was jou tpl gewees?
Re: 204 Ruger.
Posted: Thu Jun 04, 2015 5:09 pm
by JVT172
59.25
Re: 204 Ruger.
Posted: Thu Jun 04, 2015 7:12 pm
by regal
het jy gemeet hoe ver van die lands af jy is?
Re: 204 Ruger.
Posted: Fri Jun 05, 2015 12:32 pm
by Nico Harris
Jis daai roertjie maak regtig mooi!
Re: 204 Ruger.
Posted: Fri Jun 05, 2015 12:53 pm
by JVT172
Gaan die naweek as die weer beter is in die oos kaap kyk wat hy maak op 200 en 300m
en sommer die chasa postal shoot ook met hom skiet.
Re: 204 Ruger.
Posted: Fri Jun 05, 2015 2:50 pm
by Nico Harris
Ek wil ook my finale fine tuning doen en dan bietjie verder skiet. Ek skiet die 40gr v-max teen 3431ft/s en die 32gr v-max teen 3860ft/s. Ek was in die begin van plan om by die 32gr koeeltjies te hou maar dit wil vir my voorkom , veral op bobbejane , of die 40gr n beter opsie is.
Ek het ook al met 26gr barnes varmint grenades gespeel. Hulle het net oor die 4000ft/s gedraf. Maar hulle doodmaak vermoë op enige iets groter as n dassie is bitter swak en die wind waai hulle die hele plek vol op afstande oor 200yds.
Groete
Re: 204 Ruger.
Posted: Fri Jun 05, 2015 2:53 pm
by Nico Harris
Hier is my 204-
Howa bull barrel.
Zeiss Hd5, 3-15x44.
Leupold mk4 ringe.
Warne 0moa rail.
Aim boltknob.
Silent hunter silincer.
Boyds pro-varmint kolf.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1.jpg
Re: 204 Ruger.
Posted: Fri Jun 05, 2015 3:13 pm
by JVT172
Baie nice.
Ja ek het gehoor die ouens se die 32gr is maar bietjie lig as dit kom by die lewendige goed....n jakkals wonder of hy dood is met n 32gr, met n 40gr weet hy.
Ek het op die 32gr vir nou besluit net vir papier, ook seker omdat ek nie 40gr kon kry nie.
Hopenlik is daar teen die einde van die maand winkels met van die 40gr in stock.
Re: 204 Ruger.
Posted: Fri Jun 05, 2015 4:02 pm
by Dirkvh
JVT172 wrote:Baie nice.
Ja ek het gehoor die ouens se die 32gr is maar bietjie lig as dit kom by die lewendige goed....n jakkals wonder of hy dood is met n 32gr, met n 40gr weet hy.
Ek het op die 32gr vir nou besluit net vir papier, ook seker omdat ek nie 40gr kon kry nie.
Hopenlik is daar teen die einde van die maand winkels met van die 40gr in stock.
Kloppers George het verlede week voorraad gehad...
Re: 204 Ruger.
Posted: Fri Jun 05, 2015 5:48 pm
by Nico Harris
Ek sal more gou n paar oproepe maak en kyk wat ek kan kry!
Re: 204 Ruger.
Posted: Fri Jun 05, 2015 7:26 pm
by JVT172
Het 6x pakkies 32gr. Opgespoor by savuti
Re: 204 Ruger.
Posted: Sat Jun 06, 2015 5:34 am
by Geno
Ons het na genoeg 150 jakkalse met 32gr koele geskiet sonder issues. Ek dink ons kon net 2 nie kry nie.
Re: 204 Ruger.
Posted: Sat Jun 06, 2015 8:24 am
by JVT172
Geno wrote:Ons het na genoeg 150 jakkalse met 32gr koele geskiet sonder issues. Ek dink ons kon net 2 nie kry nie.
great
Re: 204 Ruger.
Posted: Sat Jun 06, 2015 3:11 pm
by Nico Harris
Ek ook al omtrent 50 blou ape geskiet met die 32gr koeëltjies- geen probleme. Maar op die bobbejane het al meer verloor as wat ek gekry het!