Page 1 of 1
Vaal geelvis vlieë wat nou werk??
Posted: Wed Oct 29, 2014 2:07 pm
by Pvdw
Manne ek gaan die 15 Nov Oord nebo toe vir geelvis.
Ek het seker oor die 700 ou vlieë. Die lus vir bind het my nou weer erg aangeval
Kan julle my asb sê waarmee julle onlangs sukses gehad het??
Plaas 'n foto of 2 as julle kan, ek copy hom dan sommer gou en bind self so hand vol
Enige raad welkom en verseker sal enige een van julle welkom wees om te kom bladskud en saam te braai daai dag.

Re: Vaal geelvis vkieë wat nou werk??
Posted: Wed Oct 29, 2014 2:20 pm
by Carl
Peet
Ek ken daai gevoel. Ek bind vir Sterkies al is my bokse vol, darem vir my pel ook. Dis die voordeel van herlaai, jy skiet als uit.
Nee wat groen rock wurm met enige van die klein mayfly nymphs - swart of GRHE. Groot caddis droog om die volwasse van die Vaal rock wurm voor te stel. Altyd f-fly.
Re: Vaal geelvis vlieë wat nou werk??
Posted: Wed Oct 29, 2014 2:24 pm
by Pvdw
F-fly?? Is dit die een wat met CDC gebind word.
Ja nee Sterkies vlieë het ek letterlik ook 100de!!
Ek gebruik egter net so paar.
Swart mier 16/18
Klipspringer/CDC cadis 14/16
Swart DDD
Hopper 8/10
Dave Weaver se bruin Sterkies nimf
Oranje hotspot
Met Bbg. kan ek heelweek vis op daai dam.
Re: Vaal geelvis vlieë wat nou werk??
Posted: Wed Oct 29, 2014 2:41 pm
by Carl
Pvdw wrote:F-fly?? Is dit die een wat met CDC gebind word.
Klipspringer/CDC cadis 14/16
Ja Dr Fratnik se vlieg. Ek ken 'n ou wat self saam met hom gevis het.
Klippies & gans is ook goed vir die Vaal.
Re: Vaal geelvis vlieë wat nou werk??
Posted: Wed Oct 29, 2014 2:48 pm
by Frikkiedbr
Re: Vaal geelvis vlieë wat nou werk??
Posted: Wed Oct 29, 2014 3:04 pm
by Hartskoot Hennie
Hier is 'n paar van my eie patterns wat die laaste paar weke gekook het op die Vaal...
http://i897.photobucket.com/albums/ac180/Hennie_Viljoen/2014-10-2902-47-49PM_zpsd39eee6f.png
http://i897.photobucket.com/albums/ac180/Hennie_Viljoen/2014-10-2902-48-58PM_zps52a437f1.png
http://i897.photobucket.com/albums/ac180/Hennie_Viljoen/2014-10-2902-48-07PM_zpsfed4b602.png
http://i897.photobucket.com/albums/ac180/Hennie_Viljoen/2014-10-2902-48-20PM_zps5cece083.png
http://i897.photobucket.com/albums/ac180/Hennie_Viljoen/2014-10-2902-51-04PM_zps7672e10c.png
http://i897.photobucket.com/albums/ac180/Hennie_Viljoen/2014-10-2902-48-30PM_zpsdb11eee9.png
Top 3 vlieë vir die Vaal op die oomblik is: #8 Mustard Caddis , #14 Orange Frenchie, #16 Green Brassie Rockworm.
Re: Vaal geelvis vlieë wat nou werk??
Posted: Wed Oct 29, 2014 8:49 pm
by Pvdw
Dankie manne, ek reken ek sal nou regkom. Hennie dankie vir die fotos. Ek gaan nou lekker steel met die oog!!