Page 1 of 1

Ietsie uit die Karoo - deel II

Posted: Sun Nov 02, 2014 1:11 pm
by WillJak
Volgende in lyn is 'n "liner lock" weergawe van die klein friction folder wat ek in deel I gewys het. Lem is van 3.25mm N690, liners is vlekvrye veerstaal en die handvatsels is grys en swart g10 micarta. Lem is 50mm lank. Knip is van N690 vlekvrye staal terug getemper tot veerstaal eienskappe:

https://lh6.googleusercontent.com/bRnzJRXLaNcIRwADsXKFfxPQ93A6d_ZgfXBj5anv6o4=w295-h221-p-nohttps://lh3.googleusercontent.com/1h98NYu3VSEC4w8ZmTpMb0X1R4dmwHVmh-3vKePvQ-4=w251-h187-p-nohttps://lh4.googleusercontent.com/4fhip7TI0nysscQlurRpolyHAnX3bnEeHVbyiHoJksE=w250-h187-p-nohttps://lh6.googleusercontent.com/bSNvXI2DhD3yrujhUr9juniUJSHLAbmNUW1Pf6YU16M=w155-h207-p-nohttps://lh4.googleusercontent.com/8UBsXw7Zjpohl-RNPlBmorLFVT3uhCQClPtcSkSbkBs=w295-h221-p-nohttps://lh6.googleusercontent.com/vnccAkycQUD9ovpfb4viUTfJmqGgfwiPkIL1wPdkotA=w142-h187-p-nohttps://lh6.googleusercontent.com/q05igbm3_itI98E_cuIDZNVhkae2lcOot24coKB6gMU=w295-h221-p-no

Hierdie een is 'n aanpassing op 'n Joseph Rodgers ontwerp - die oorspronklike een het 'n "clip point" lem ingehad - ek het die skaapklou profiel lem ingesit. Die spesifieke een het ek vir 'n kêrel in Denemarke gebou, in die kleure van hulle landsvlag. Lem is 65mm lank en van 2.4mm 12c27 staal, liners is rooi g10 micarta, handvatsel wit g10 micarta

https://lh6.googleusercontent.com/-WWhbwKhRVPKN_CB_hQQyddB0niWSi8gytZpnsOOt-g=w258-h193-p-nohttps://lh5.googleusercontent.com/Ky0g3ubIxHOnpok5XZrl-0TLKiObSZ8o5QOngUzse64=w295-h221-p-nohttps://lh4.googleusercontent.com/9ZAy8vMjgNitrDjDNmQS3gHpGzb1zxhwC6i5E5WQ8ck=w295-h221-p-nohttps://lh5.googleusercontent.com/JMfYp5dteSaBjgL1znzVWR4r__x0a15s0bOprR60BMU=w295-h221-p-nohttps://lh5.googleusercontent.com/aBKe4-Q27S7OlNLBlykDRerRRD5P67uYavRGC70X96o=w295-h221-p-nohttps://lh3.googleusercontent.com/FqiPxyczClG1DNO2nKdXTvM2XeFnlvM_y1dIqCLY2ag=w295-h221-p-no

En dan een vir 'n Amerikaner, in die kleure van hulle landsvlag:
https://lh4.googleusercontent.com/3IVphZFd_oZGQdyCKWjRcimbs4hl2st7wkRsEyv0EVI=w295-h221-p-nohttps://lh6.googleusercontent.com/AfvqbTqnMAeWqh7GBiq1q9uapGB4v8X4nbyWsmuuSqA=w295-h221-p-nohttps://lh4.googleusercontent.com/b6-f5DGoxEZAbqpEiX_JYSRcGqK0nx2hUKpSMwKL0Dk=w295-h221-p-nohttps://lh3.googleusercontent.com/BGme2sgTGM10x2rO7b8E5Gl7kECC3KIp2OvDVD6qcL4=w295-h221-p-nohttps://lh6.googleusercontent.com/Azj4ikMmj2VhIRwL5gfhMRRNXB1NjD5usFSUE3a6gNY=w295-h221-p-nohttps://lh5.googleusercontent.com/9xPJsXr4I_faRhTTmNsp71LpdvAI04WhWYwFEbF0qO4=w295-h221-p-no

Ek het nog nie kans gesien vir een in die nuwe Suid Afrika se landvlag kleure nie ;D maar ek dink die ou Oranje, Blanje Blou kan mooi werk...

Re: Ietsie uit die Karoo - deel II

Posted: Sun Nov 02, 2014 4:19 pm
by win270
WillJak wrote:Ek het nog nie kans gesien vir een in die nuwe Suid Afrika se landvlag kleure nie ;D maar ek dink die ou Oranje, Blanje Blou kan mooi werk...

Maak gerus so en dan plaas jy 'n paar foto's . . .

Groetnis

Re: Ietsie uit die Karoo - deel II

Posted: Sun Nov 02, 2014 5:11 pm
by .223 JAGTER
Daai plan van die landsvlag sal nie werk nie dan kom daai mooi hande werk in verkeerde hande.Baie mooi gemaak.

Re: Ietsie uit die Karoo - deel II

Posted: Sun Nov 02, 2014 8:56 pm
by WillJak
Kyk, die nuwe landsvlag gaan neuk, maar ek dink Win270 bedoel die ou Oranje, Wit en Blou ene....ons kyk maar wat die toekoms oplewer..

Re: Ietsie uit die Karoo - deel II

Posted: Sun Nov 02, 2014 10:18 pm
by theedge
Kan net se wow mooi