Page 1 of 1

2013 KTM 1190 R

Posted: Mon Nov 03, 2014 9:52 am
by Jacques du Plooy
Verskoon die link maar al die foto's en details is netjies uiteengesit daar op.

http://www.wilddog.za.net/forum/index.p ... c=161644.0

Groete.

Jacques

Re: 2013 KTM 1190 R

Posted: Mon Nov 03, 2014 10:16 am
by BRNO (Pierre)
Leftie270 wrote:Verskoon die link maar al die foto's en details is netjies uiteengesit daar op.

http://www.wilddog.za.net/forum/index.p ... c=161644.0

Groete.

Jacques
Daai link is password protected. Jy sal maar hier weer alles moet plaas.

Re: 2013 KTM 1190 R

Posted: Tue Nov 04, 2014 12:18 pm
by Jacques du Plooy
....

Re: 2013 KTM 1190 R

Posted: Tue Nov 04, 2014 12:23 pm
by Geno

Re: 2013 KTM 1190 R

Posted: Tue Nov 04, 2014 12:27 pm
by Jacques du Plooy
Geno wrote:Leftie,
Les asb: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=27649

Groete

Ok, geen probleem.

Re: 2013 KTM 1190 R

Posted: Tue Nov 04, 2014 12:37 pm
by Geno
Om jou post count so op te jaag, gaan ook nie werk nie. Posts in nuwe aansluitings word nie bygetel nie.
Capture1.JPG

http://stream1.gifsoup.com/view3/1290449/picard-facepalm-o.gif


Kuier 'n rukkie saam met ons, en geniet dit hier. Ons is genuine nice ouens (meeste van ons is elkgeval).

Voor jy jou oë uitvee, het jy klompie posts en kan jy jou bike adverteer. Teen daardie tyd het ek dalk geld om hom te koop, want hy is bitter nice!

Re: 2013 KTM 1190 R

Posted: Tue Nov 04, 2014 12:51 pm
by James Wilson
Leftie, Geno is n ou speurder. Die volgende rondte by die bosbar is op jou. Jy is seker nou uitasem getik, raak maar rustig ons nie so bad nie.

Nogtans welkom

Re: 2013 KTM 1190 R

Posted: Mon Dec 08, 2014 7:27 pm
by seekoegat
Dis nou 'n mooi fiets!