Visvang plek
Posted: Tue Nov 04, 2014 4:57 pm
Goeie dag aan al die hengelaars. Eerstens vergewe my asb vir al die dom vra wat gaan volg,aangesien ek nie eintlik n henelaar is nie. Ons is 10 na 12 gesinne wat opsoek is na n visvang plek in of naby die oos rand. Dit sal net vir n saterdag oggend wees. Nie een van ons is eintlik henelaars nie,meer vir die kinders. Enige inligting sal wardeer word :plekke,pryse,moet ek bespreek, telefoon nommers. Ons beplan om binne die volgende maand een saterdag te gaan visvang.
By voorbaat dankie.
By voorbaat dankie.