Page 1 of 1

Ford & Blaser

Posted: Sun Nov 09, 2014 6:45 pm
by Safari Outdoor
Vir die manne wat graag n Ford of n Blaser wil besit, nie so moeilik nie.

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 8:55 am
by Boesman10
Die .375 is om jouself in die voet te skiet na jy die bakkie gekoop het want jy weet jy het die verkeerde ding gedoen....

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 9:01 am
by Wouter Roets
;D ;D ;D

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 9:16 am
by cassie_calvinia
haha

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 10:27 am
by Katefbessie
hahahahahah.... Al ry ek self 'n Toyota sal ek steeds se daai Rangers is blerrie lekker bakkies met hope en hope krag. Al waarvoor hy trugstaan teen sy Toyota stal maatjie is tweede handse waarde.

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 1:14 pm
by Hugo
Weet iemand wat die deal behels?

Moet mens die top of the range bakkie koop of geld dit vir di 2.2 ook?

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 2:10 pm
by Gawie(13mm)
Boesman10 wrote:Die .375 is om jouself in die voet te skiet na jy die bakkie gekoop het want jy weet jy het die verkeerde ding gedoen....
Dagsê Boesman10.

Hoe bedoel meneer dan nou?

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 2:12 pm
by douw
Boesman10 wrote:Die .375 is om jouself in die voet te skiet na jy die bakkie gekoop het want jy weet jy het die verkeerde ding gedoen....

hoe seg die ingelsman: " ignorance is bliss"

Totdat jy nie self 'n Ford gery het, meer spesifiek die T5 nie, sal mens nie verstaan nie!! ><)

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 2:18 pm
by Hugo
Daars n spesifieke draad geskep as jy n post wil Hi-Jack, gebruik hom asb.

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 2:31 pm
by douw
:'(

Niemand gaan hom daar sien nie..

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 2:54 pm
by Boesman10
Ek ry 'n Td5 - 'n Landrover Td5. Die Landrover skerse vloei altyd nou doen ek dieselfde. Lyk my nie julle ouens kan 'n grap vattie...

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 4:42 pm
by Jakes73
Willem,

As julle BAIE Blazers wil verkoop moet julle met Toyota op tjommie ... >:+ ... Of hopenlik hou julle die Toyota deal vir 'n paar Verney's ... ;D

Re: Ford & Blaser

Posted: Mon Nov 10, 2014 5:16 pm
by PWV
Boesman10 wrote:Ek ry 'n Td5 - 'n Landrover Td5. Die Landrover skerse vloei altyd nou doen ek dieselfde. Lyk my nie julle ouens kan 'n grap vattie...
Jy is amper reg. 'n NUWE Landrower Td5 is die beste 2de-handse voertuig om te koop! 8)

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 10:44 am
by Riempies (Revo)
Willem is 'n goeie besigheidsman, met die "alliance" kan hy kort kort 'n geweer verkoop wanneer die voertuig vervang word. met Toyota is die geweer lankal uitgeskiet dan loop die bakkie nog. ><)

Grappie manne, grappie. :laugh:

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 2:52 pm
by Vantheman
Weet iemand hoe die promosie Werk....

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 2:54 pm
by Hugo
Dit is al wat ek ook wil weet , maar almal vermy die vraag.

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 3:00 pm
by Geno
Vantheman wrote:Weet iemand hoe die promosie Werk....
Hugo wrote:Dit is al wat ek ook wil weet , maar almal vermy die vraag.
As jy kan lees, kan jy presteer...
Ford.JPG

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 3:04 pm
by Hugo
Geens,

As jy daai mense bel los hulle jou nooit weer uit nie. So ekt gehoop iemand het al gaan hoor hoe werk dit.

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 3:05 pm
by Capt. Yoda
Glo jy koop die ranger en dan gee hul jou "afslag" wat jy dan by S&O/Blaser gaan redeem of anders gestel Wesbank doen jou blaser se finance

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 3:05 pm
by Hugo
PS: Jou m@er man,

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 3:14 pm
by BRNO (Pierre)
Hugo wrote:Geens,

As jy daai mense bel los hulle jou nooit weer uit nie. So ekt gehoop iemand het al gaan hoor hoe werk dit.
Hugo wrote:PS: Jou m@er man,
Se net vir hulle jy is Hugo fereira, dan gooi hulle sommer die foon in jou oor neer.

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 3:21 pm
by Vantheman
Het jy hulle al gebel Geno, vra maar net >:+

Re: Ford & Blaser

Posted: Tue Nov 11, 2014 8:42 pm
by johans
Gawie(7mm) wrote:
Boesman10 wrote:Die .375 is om jouself in die voet te skiet na jy die bakkie gekoop het want jy weet jy het die verkeerde ding gedoen....
Dagsê Boesman10.

Hoe bedoel meneer dan nou?
hy rook seker iets snaaks

Re: Ford & Blaser

Posted: Wed Nov 12, 2014 4:22 am
by Geno
Vantheman wrote:Het jy hulle al gebel Geno, vra maar net >:+
Nee Johan, nognie.
Ek is mal oor 'n Blaser. Maar nie soveel oor 'n Raner nie. Sal maar geld spaar en eendag die geweer op sy eie, kontant koop.