Page 1 of 1

Browning GTS

Posted: Wed Mar 30, 2011 8:30 am
by Christoff Bosch
Hallo Manne
Opsoek na Browning GTS waar gaan ek die beste prys kry?
Groete
Christoff

Re: Browning GTS

Posted: Wed Mar 30, 2011 11:22 am
by Beyers
Dave Sheer het 'n Ad in die Clay News maar goedkoop NEE R23000 sover ek kan onthou.
Beyers

Terloops ek wag nog vir die okkerneut om te kom.