Nou weet ons almal,hoekom hulle 'n 100 000 pond kos
al kon ek, sou ek nie al daai werk, vir daai geld doen nie!
Re: H&H Video
Posted: Tue Nov 18, 2014 1:00 pm
by Pappabeer
Uiteindelik... 'n Post oor regte vakmanskap op dubbels.
Baie mooi
Re: H&H Video
Posted: Tue Nov 18, 2014 1:10 pm
by Frikkiedbr
Ja nee baie netjies, wonder wat gebeur as hulle 'n oopsie maak met die uitkerf en kolf maak.
Re: H&H Video
Posted: Tue Nov 18, 2014 2:53 pm
by Johan van Wyk
Die ou wat die regulating doen se naam is Steve Denny. Hy was eens op `n tyd by EJ Churchill gewees voor hy oorgeskuif het H&H toe.
Hy verstaan nogal!
Terloops, tot vandag toe regulate Holland en omtrent al die ander Engelse makers hulle 12-boor haelgewere met 30-gram nommer 6'e. Holland self se ammo word vir hulle gelaai deur Hull en verkoop onder die H&H handelsmerk.