Page 1 of 1
Bob Deon Cilliers
Posted: Wed Nov 19, 2014 3:51 pm
by jaracal
JackalPro Judy/Alan het gevra of iemand vir Deon Cilliers ken. Hy het blykbaar 'n stoel by hulle bestel en betaal maar hulle het geen kontak besonderhede van hom nie.
Laat weet of julle kan help.
Groete
Re: Bob Deon Cilliers
Posted: Wed Nov 19, 2014 4:21 pm
by wlm
Dis my skuilnaam, julle kan die stoel maar stuur na Leewkrantz, Williston.

Re: Bob Deon Cilliers
Posted: Wed Nov 19, 2014 4:23 pm
by jaracal

geen mens mag so 'n kans vat nie.
Re: Bob Deon Cilliers
Posted: Wed Nov 19, 2014 4:25 pm
by wlm
Wie het gepraat van mense??
Re: Bob Deon Cilliers
Posted: Wed Nov 19, 2014 4:53 pm
by PWV
wlm wrote:Dis my skuilnaam, julle kan die stoel maar stuur na Leewkrantz, Williston.

Jy het weer vandag êrens in 'n bol "wit" getrap!

Re: Bob Deon Cilliers
Posted: Thu Nov 20, 2014 12:35 pm
by jamalley
Hein die enigste Deon Cilliers waarvan ek weet, is 'n wildsboe van Clocolan in die Oos Vrystaat.