Page 1 of 1
Vaal Flow Rate "Barrage"
Posted: Thu Nov 20, 2014 9:43 am
by henried
Die temp en vloei tel op...

Re: Vaal Flow Rate "Barrage"
Posted: Tue Dec 09, 2014 7:53 am
by henried
Van die laaste maand of wat se vis net onder die Barrage. Ons het almal op rysmiere gevang.
Die geel vis was duk, maar niks groter as 1kg.
Re: Vaal Flow Rate "Barrage"
Posted: Wed Jan 14, 2015 10:04 am
by henried
Die vloei die laaste 2 weke was bo 40, met tye 70.
Self al weeg ek 100kg, het die stroom geen probleem om my om te dop nie...

Re: Vaal Flow Rate "Barrage"
Posted: Wed Jan 14, 2015 8:48 pm
by Beretta
Die vis vang gogga begin my nou weer byt het so n paar karpe op die vlieg stok gevang wil die geel ooms ook gaan probeer
Re: Vaal Flow Rate "Barrage"
Posted: Wed Jan 14, 2015 9:18 pm
by henried
Beretta wrote:Die vis vang gogga begin my nou weer byt het so n paar karpe op die vlieg stok gevang wil die geel ooms ook gaan probeer
As jy karp kan vang, kan jy geelvis ook vang.
Jy is meer as welkom om eendag deur te kom dan gaan vang ons.
Re: Vaal Flow Rate "Barrage"
Posted: Wed Jan 14, 2015 9:28 pm
by Beretta
Dankie gaan beslis van jou aanbod gebruik maak
Re: Vaal Flow Rate "Barrage"
Posted: Wed Jan 21, 2015 10:31 am
by henried
Hierdie inligting is nou op FB ook, en is meer betroubaar as die site...
https://www.facebook.com/VaalBarrageHydrology?fref=nf
Re: Vaal Flow Rate "Barrage"
Posted: Sun Feb 01, 2015 8:42 pm
by henried
Grootste een vir die middag.