Page 1 of 1

Festive Season Catalogue

Posted: Mon Nov 24, 2014 12:35 pm
by Safari Outdoor
Hi Manne

Kliek hier om ons Kersboekie af te laai:

http://safari-and-outdoor.mabua.co.za/s ... t_2014.pdf

Groete

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Mon Nov 24, 2014 1:53 pm
by ThinusD
Dankie Meneer :)

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Wed Nov 26, 2014 1:04 pm
by stephan2
Dankie

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Wed Nov 26, 2014 1:28 pm
by ruaanb
Dankie paar lekker specials daar.

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Wed Nov 26, 2014 2:10 pm
by Frederik
Dit is oneties van julle om te verwag dat ek my bonus moet uitspandeer nog voor ek dit ontvang het.
Maar ek like die specials kwaai.

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Wed Nov 26, 2014 2:37 pm
by maxboostsa1
Safari & Outdoor wrote:Hi Manne

Kliek hier om ons Kersboekie af te laai:

http://safari-and-outdoor.mabua.co.za/s ... t_2014.pdf

Groete
Ishhh ek kan nie nog koop nie... ek soek die PO7 Dutyyyyy.

Ek het die naweek Afrikaans is groot gaan kyk en Sondag toe ek moet huis toe ry het ek by Safari gestop..... maak die jong blond sit op daai banke met n lekker koffie in die hand toe shop ek darem vir jou lekker! :o

Ek wil nog baiieeee he.... Ek wil die hele Safari he!!!!!!

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Sat Dec 13, 2014 6:42 pm
by tripodmvr
Was gister by S&O en het paar pakkies koeƫls en 'n ProChrono nadergesleep om my gewere se lope skoon te kry in my toets tydperk wanneer ek kantoor sluit in die Kersseisoen.

Baie dankie aan Hugo en Stefan vir hul vriendelike hulp en bystand.

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Sat Dec 13, 2014 10:36 pm
by VdWalt
Vroulief het self vandag maar koffie genuttig terwyl ek my gate uit geniet het.

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Sun Dec 14, 2014 5:04 am
by theedge
Dankie baie

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Sun Dec 14, 2014 5:17 am
by Heinz Petersen
Ek wonder of ek rente kry op die geld wat ek by S&O bank. Ek is vir die volgende 2 weke in Pretoria. Miskien is hulle pryse beter as in die Kaap.

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Sun Dec 21, 2014 5:38 pm
by maxboostsa1
Ek was swak....ek kon nie dit weerstaan nie... het maar toe die CZ Po7 Duty gekoop...

Re: Festive Season Catalogue

Posted: Sun Dec 21, 2014 8:33 pm
by VdWalt
maxboostsa1 wrote:Ek was swak....ek kon nie dit weerstaan nie... het maar toe die CZ Po7 Duty gekoop...
Image Ek voel jou pyn... Of opgewondenheid! Ek kan nie wag om myne se papiere in te kry nie!