Page 1 of 1
Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 10:02 am
by Die Kooperasie
Die Koöperasie Ammunisie Afdeling het nou 'n tak in Uitenhage.
Dit is geleë in Die Koöperasie se Uitenhage tak te 15 Cradock Straat en die telefoon nommer is 041 922 9022 Tom de Koning is die man om mee te praat.
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 11:58 am
by PWV
Die Kooperasie wrote:Die Koöperasie Ammunisie Afdeling het nou 'n tak in Uitenhage.
Dit is geleë in Die Koöperasie se Uitenhage tak te 15 Cradock Straat en die telefoon nommer is 041 922 9022 Tom de Koning is die man om mee te praat.
Wat help dit. Julle neuk al verder van die Paarl af!

Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 12:02 pm
by Die Kooperasie
PWV wrote:Die Kooperasie wrote:Die Koöperasie Ammunisie Afdeling het nou 'n tak in Uitenhage.
Dit is geleë in Die Koöperasie se Uitenhage tak te 15 Cradock Straat en die telefoon nommer is 041 922 9022 Tom de Koning is die man om mee te praat.
Wat help dit. Julle neuk al verder van die Paarl af!

Wees net geduldig Oom, "watch this space".....
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 12:02 pm
by Jakkie07
Help my baie, nog n bietjie nader.
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 12:16 pm
by Die Kooperasie
Jakkie07 wrote:Help my baie, nog n bietjie nader.
Kirkwood beplan ons om 10 Desember 2014 oop te maak en Golden Valley is kort op hulle hakke.
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 12:48 pm
by Jakkie07
Port Elizabeth self?
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 2:00 pm
by Die Kooperasie
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 3:14 pm
by Jaco B
Mooi so. Darem n bietjie nader aan PE.
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 3:19 pm
by Capt. Yoda
Kooperasie verkoop julle nog nie Forster dies nie?
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 3:24 pm
by FCLoretz
ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 3:32 pm
by Jakkie07
FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!
Shhht jy.
gaan dit vir myself hou as ek weer daai kant toe gaan.
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 3:34 pm
by FCLoretz
Jakkie07 wrote:FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!
Shhht jy.
gaan dit vir myself jou as ek weer daai kant toe gaan.
Met pelle soos jy....

Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 3:48 pm
by Die Kooperasie
FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!
Bel ons gou,

Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 3:50 pm
by FCLoretz
Die Kooperasie wrote:FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!
Bel ons gou,

Dankie, Ek sal gou maandag vir Cheryl email. Ek is nie naby tegnologie die naweek nie
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 3:55 pm
by VdWalt
FCLoretz wrote:Die Kooperasie wrote:FCLoretz wrote:ek soek 6.5mm Hornady 140gr SST. My "vriend" in PE worry nie oor my nie!
Bel ons gou,

Dankie, Ek sal gou maandag vir Cheryl email. Ek is nie naby tegnologie die naweek nie
Sit vir my ook 'n pakkie van 100 in jou pakkie dan maak ek met jou reg. Dan deel ons die posgeld.
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 3:57 pm
by FCLoretz
Maak so!
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 8:36 pm
by joe rocket
Oom Pieter ek hoor by my geheime agente dat die kooperasie kaap toe kom.Of dit waar is weet ek nie, maar soos die kooperasie se "watch this space "....
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 10:11 pm
by RV
Joe jou agent is heeltemal reg ons beplan om volgende jaar Kaap toe te gaan.Dit is nou die Kaapse Huntex.
Groete
Re: Die Koöperasie - Uitenhage tak
Posted: Thu Nov 27, 2014 10:25 pm
by Tarzan
.