Page 1 of 1
Vandag is die dag!
Posted: Fri Nov 28, 2014 7:01 am
by superjakes
Na wat voel soos elfe-en-dertig jaar se gewag vir my lisense, gaan ek vandag my Musgrave optel. Daar le 'n 4 ure trip voor, ek is op pad Vryburg toe, waar ek ry met 'n nuwe Vortex scope, nuwe sak en baie hoop om die .243 te gaan haal en bietjie te "proe" op die plaas. Ek sal foto's laai as ek terug is, maar nou voel ek soos 'n klein seuntjie die aand voor Kersfees, wat die groot boks met sy naam op onder die boom sien le het.
Re: Vandag is die dag!
Posted: Fri Nov 28, 2014 8:11 am
by alecjohnson
Ek ken daai gevoel al te goed!
Geniet die nuwe roer!
Re: Vandag is die dag!
Posted: Fri Nov 28, 2014 8:35 am
by Riaan Kriel
Geluk man, geniet dit gate uit!!
Re: Vandag is die dag!
Posted: Fri Nov 28, 2014 9:03 am
by Giepie
Mooi man, geniet dit!
Re: Vandag is die dag!
Posted: Fri Nov 28, 2014 9:05 am
by Jake1
Dis n lekker gevoel, geluk man!
Re: Vandag is die dag!
Posted: Fri Nov 28, 2014 10:35 am
by ruaanb
Geniet hom!
Re: Vandag is die dag!
Posted: Fri Nov 28, 2014 11:16 am
by Kallie Fernhout
Baie geluk en hoop hy bring groot vreugde
Re: Vandag is die dag!
Posted: Fri Nov 28, 2014 11:25 am
by koos 2
Baie geluk. Alle voorspoed en geluk. Ek myself hoe van 243
Re: Vandag is die dag!
Posted: Fri Nov 28, 2014 2:58 pm
by Nickvn
Lekker........
Re: Vandag is die dag!
Posted: Sat Nov 29, 2014 4:52 am
by Robert
Bly jou lisensie het gekom. N vroee kersgeskenk. Geniet hom en maak doppies.
Re: Vandag is die dag!
Posted: Sat Nov 29, 2014 9:40 am
by PietN
Lekker gevoel!
Re: Vandag is die dag!
Posted: Sat Nov 29, 2014 5:38 pm
by superjakes
Re: Vandag is die dag!
Posted: Sat Nov 29, 2014 5:46 pm
by Robert
Nice
Re: Vandag is die dag!
Posted: Sat Nov 29, 2014 8:34 pm
by JTM
http://tapatalk.imageshack.com/v2/14/11/29/7ca9327c360cadcab338c86a7119eb76.jpghttp://tapatalk.imageshack.com/v2/14/11/29/434dfafeeec78a94684f043a469489ac.jpghttp://tapatalk.imageshack.com/v2/14/11/29/a0dd49523f7c55a7cb7d0b3c46202053.jpg
Re: Vandag is die dag!
Posted: Sat Nov 29, 2014 10:08 pm
by superjakes
Thanks, ek sien my foto's het hulself simpel gehou, al vertoon dit reg op Tapatalk.
Re: Vandag is die dag!
Posted: Mon Dec 01, 2014 7:41 am
by JTM
Plesier. Geluk met die nuwe roer!
Op die site moet jy die IMG na IMAGE verander om vir almal te toon.
Re: Vandag is die dag!
Posted: Mon Dec 01, 2014 8:09 am
by hennief
Baie geluk, geniet hom.
Re: Vandag is die dag!
Posted: Wed Nov 25, 2015 6:22 pm
by Regie
Baie geluk man dai musgrave is n bute