Page 1 of 1
Die Koöperasie - Facebook bladsy meningsopname
Posted: Fri Nov 28, 2014 8:00 am
by Die Kooperasie
'n Vinnige meningsopname onder ons lede rakende 'n Facebook bladsy vir Die Koöperasie se Ammunisie Afdeling.
Die Facebook bladsy sal daar wees om die lede op die hoogte te hou van nuwe voorraad en ons goeie pryse. Neem in ag dat jy nog steeds sal moet bel / e-pos en die normale bestel prosedure sal moet volg.
Re: Die Koöperasie - Facebook bladsy meningsopname
Posted: Fri Nov 28, 2014 8:28 am
by JTM
Kan jy ' skakel na die blad bysit asb?
Re: Die Koöperasie - Facebook bladsy meningsopname
Posted: Fri Nov 28, 2014 8:31 am
by PWV
Slegs as hier 'n skakel is (soos JTM vra) sodat mens direk daarheen kan gaan.
Groetnis
Re: Die Koöperasie - Facebook bladsy meningsopname
Posted: Fri Nov 28, 2014 8:37 am
by Arnold
Enige manier wat mens nuwe voorraad en pryse kan sien sal wonderlik wees!
Re: Die Koöperasie - Facebook bladsy meningsopname
Posted: Fri Nov 28, 2014 8:41 am
by Capt. Yoda
Arnold wrote:Enige manier wat mens nuwe voorraad en pryse kan sien sal wonderlik wees!
^^
Re: Die Koöperasie - Facebook bladsy meningsopname
Posted: Fri Nov 28, 2014 8:44 am
by ruaanb
Jip net soos die manne se.
Re: Die Koöperasie - Facebook bladsy meningsopname
Posted: Fri Nov 28, 2014 11:17 am
by Carl
Riaan
Gaan die groen GFSA tipes van FB jou toelaat om ammunisie te adverteer?
Re: Die Koöperasie - Facebook bladsy meningsopname
Posted: Mon Dec 01, 2014 8:27 pm
by Arnold
Daar is reeds ander winkels wat ammo op FB adverteer