Page 1 of 1

Wolverine - RE-BOOT yourself

Posted: Sun Nov 30, 2014 7:18 am
by Safari Outdoor
Hi Manne

Hiermee n lekker kompetisie, gratis, pasella, verniet. Elke week tot die einde Desember kan iemand n stel Wolverine Boots wen.

Click hier om in te skryf, stuur asb vir julle vriende, share!

WIN a pair of awesome Wolverine boots by simply entering our competition. We will be giving a pair away every week for the next 4 weeks! This week you stand a chance to win a pair of Wolverine BLACK LEDGE boots.

All you need to do is click the link, fill in your details, and you are entered – https://safari-and-outdoor.mabua.co.za/. Winner will be selected and announced next week Wednesday. T’s & C’s apply.

Re: Wolverine - RE-BOOT yourself

Posted: Mon Dec 01, 2014 9:58 am
by Boesman10
En daar reken ek toe dat S&O my ou Wolverines wat ek daar gekoop het en nou begin lostrek gaan invat as afslag op 'n nuwe stel - Dit is mos re-boot???

Re: Wolverine - RE-BOOT yourself

Posted: Mon Dec 01, 2014 1:24 pm
by Safari Outdoor
Boesman10 wrote:En daar reken ek toe dat S&O my ou Wolverines wat ek daar gekoop het en nou begin lostrek gaan invat as afslag op 'n nuwe stel - Dit is mos re-boot???
Hi Boesman

100%, geen problem, gaan na Divan by ons Stellenbosch winkel, gee vir hom jou "ou" Wolverine boots wat losgetrek is en hy sal vir jou 25% afslag gee op n nuwe paar Wolverine Boots.

Print sommer hierdie post uit.

Groete

Re: Wolverine - RE-BOOT yourself

Posted: Mon Dec 01, 2014 1:31 pm
by ruaanb
Jissie dis nou kliente diens.

Re: Wolverine - RE-BOOT yourself

Posted: Mon Dec 01, 2014 2:54 pm
by Nico Harris
Safari julle mag maar! As julle so aanhou gaan die mense vir goed vernuut begin vra!

Dankie vir julle puik diens!!

Re: Wolverine - RE-BOOT yourself

Posted: Mon Dec 01, 2014 10:38 pm
by theedge
Daar is hy nou - nou kan ek weer nuwes kry

Re: Wolverine - RE-BOOT yourself

Posted: Wed Dec 03, 2014 12:43 pm
by VdWalt
Geluk Frederick met jou nuwe stel stappers!

Re: Wolverine - RE-BOOT yourself

Posted: Wed Dec 03, 2014 1:11 pm
by FCLoretz
VdWalt wrote:Geluk Frederick met jou nuwe stel stappers!
Dankie OOM!!!!

Baie dankie aan S&O Dit was nou 'n baie aangename verassing