Page 1 of 1

Nog een.....

Posted: Tue Dec 02, 2014 8:22 am
by DawieKotze
Daar is 'n mandjie met 5 appels. Hoe verdeel jy dit onder 5 kinders sodat elkeen 'n appel kry, maar een in die mandjie agterbly.

Re: Nog een.....

Posted: Tue Dec 02, 2014 8:25 am
by Johan308
die laaste kind vat die mandjie met die appel?

Re: Nog een.....

Posted: Tue Dec 02, 2014 8:52 am
by DawieKotze
Johan308 wrote:die laaste kind vat die mandjie met die appel?
100% ;D ;D