Page 1 of 1

Peregrine Bullet Sale

Posted: Fri Dec 05, 2014 3:46 pm
by Safari Outdoor
Hi Manne

Peregrine het hulle verpakking verander van 30 na 50, ons verkoop dus nou al die ou voorraad uit voor ons die nuwe verpakking bestel.

Festive Sale - Peregrine Rifle Bullets! Prices here -http://zaimages.gmimage3.com/za_members ... 20Sale.pdf

Re: Peregrine Bullet Sale

Posted: Sat Dec 06, 2014 10:03 am
by Boesman10
Lyk my julle sukkel ook maar met die verkoop van daai Peregrines. Self met julle great afslag is die Peregrine nog steeds duurder as die Berger's en dan het hulle nie eers invoer kostes by nie....