Page 1 of 1
Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 10:39 am
by Fanta300
Re: Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 10:49 am
by Karoo Klong
Oulike een die.
Karoo groete.
(Eks Vereeniging Klong)
Re: Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 11:12 am
by NEGE3
Re: Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 11:18 am
by soundzmad
Hier is ook een.....jammer vir wie van julle "Kersvees" vieringe hou.
Re: Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 1:54 pm
by douw
Vraag: Wat het Suid Afrika gebruik vir lig voor kerse?
Antwoord: Elektrisiteit
Re: Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 3:05 pm
by PaulM
Al die bogenoemde sou nog snaakser gewees het as dit nie so naby aan die waarheid was nie.

Re: Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 3:08 pm
by Nickvn
Eskom%20new%20multiplug.jpeg
Eskom se nuwe multiplug.
Re: Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 3:11 pm
by douw
Re: Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 4:26 pm
by Chevvy SS
Eskom2.png
Loadshedding.jpg
Re: Eskom
Posted: Tue Dec 09, 2014 6:26 pm
by Bielie
Lag nou lekker!
Re: Eskom
Posted: Wed Dec 10, 2014 8:50 am
by Chevvy SS
Deesdae is dit nie meer watter soort kar jy ry of waar jy bly nie, maar watter soort generator jy het............
Re: Eskom
Posted: Wed Dec 10, 2014 8:52 am
by win270
Nou praat jy, Chevvy!!

Re: Eskom
Posted: Wed Dec 10, 2014 10:41 am
by Gawie(13mm)
By ESKOM is daar net een ou wat werk op die oomblik.
Die ou wat die skakelaar aan en af sit.
Re: Eskom
Posted: Wed Dec 10, 2014 8:24 pm
by Karoo Klong
En dan doen hy ook nie eers sy werk reg nie.
Die afsit tye klop nie met die notas wat aan ons gestuur is nie.
Karoo groete
Re: Eskom
Posted: Thu Dec 11, 2014 5:31 am
by Speardiver
Haha
Re: Eskom
Posted: Thu Dec 11, 2014 7:22 am
by NEGE3
Re: Eskom
Posted: Thu Dec 11, 2014 9:02 am
by DawieKotze
NEGE3 wrote:image0011.jpg
Dis absoluut lagwekkend!! Amper eers gedink dit kan nie waar wees nie, totdat ek onthou het van al die regstellende aksies in die land.
Idiote! Geen wonder ons is besig om oor die ekonomiese afgrond te stort nie.
Re: Eskom
Posted: Thu Dec 11, 2014 9:18 am
by Chevvy SS
Makado, verlede naweek se shedding was te wyte aan een meneer wat VERGEET het om diesel te bestel!
Re: Eskom
Posted: Thu Dec 11, 2014 3:12 pm
by Fanta300
Julle moet bly wees as daar nie Diesel by Eskom verbrand word nie. Die krag wat so opgewek word is in die orde van 100 maal duurder as met steenkool.