Page 1 of 1

Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Wed Dec 17, 2014 9:35 am
by Die Kooperasie
Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad R430.01 per pakkie ;D

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Wed Dec 17, 2014 9:43 am
by matewis
Enige 180 sst?

Dankie

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Wed Dec 17, 2014 9:49 am
by Die Kooperasie
matewis wrote:Enige 180 sst?

Dankie
Hornady .30 cal 180gr SST - R520

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Wed Dec 17, 2014 10:35 am
by MrFive
Kan maar net sowel vra, het julle miskien enige 6.5mm 140gr AMAX in voorraad?

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Wed Dec 17, 2014 11:43 am
by Die Kooperasie
MrFive wrote:Kan maar net sowel vra, het julle miskien enige 6.5mm 140gr AMAX in voorraad?
Ongelukkig nie.

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Wed Dec 17, 2014 11:53 am
by matewis
[quote="Die Kooperasie"][quote="matewis"]Enige 180 sst?

Dankie[/quote]

Hornady .30 cal 180gr SST - R520[/quote]

Dankie, ek gee deur vir my vriend wat gewoonlik soek.

Groete

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Wed Dec 17, 2014 2:10 pm
by terven
Goeie middag
Het julle dalk 7 mm 162 gr amax in voorraad?
Dankie
Terven

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Wed Dec 17, 2014 3:06 pm
by Die Kooperasie
terven wrote:Goeie middag
Het julle dalk 7 mm 162 gr amax in voorraad?
Dankie
Terven
Geen voorraad nie.

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Tue Dec 30, 2014 1:05 pm
by Baasvark
Gaan jou in die nuwe jaar bel vir daai 87greiners!

Wat is my kanse op 154gr interbond (7mm) ?

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Tue Dec 30, 2014 1:08 pm
by Die Kooperasie
Dis reg so.Ons het tans geen 7mm nie.

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Mon Jan 05, 2015 6:01 am
by Machann
Het julle nog 87gr punte oor?

Re: Hornady V-MAX 6mm 87gr in voorraad

Posted: Mon Jan 05, 2015 6:53 am
by atplay
Machann wrote:Het julle nog 87gr punte oor?
Bel maar, ons sal beslis kan help met jou 87gr behoeftes, voorraad vlakke lyk mooi! ;D