Light Force 240

Post Reply
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Light Force 240

Post by Kubus »

Dagse manne en n voorspoedige baie jakkalse 2015.
Ek soek hulp met my light force 240 jaglig. ek het dit laat val en bulb het gegaan.
Koop toe n nuwe bulb, sorry gloeilamp, 100w heavy duty.
Ingesit en nou is my vrou se kombuistorch sterker as my jaglig.
Wat kan fout wees. Was die normale bulb soos nuut aangekoop in lig ook n 100w of dalk sterker?
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Light Force 240

Post by 243Songdaug »

Kobus het jy 2-3mm spasie tussen die gloeilamp en die lig opgelos?
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Light Force 240

Post by Kubus »

Ja my maat ek het. Gaan die diepte van die gloeilamp probeer rondskuif en kyk of dit help. Dankie.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Light Force 240

Post by Francois Marais »

Kobus...
Loop die spiraal van jou bulb horisontaal of vertikaal???
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Light Force 240

Post by theedge »

Het op n staduim 100w in die lig geplaas die gloeilamp was so vette en 100w. Hy nie gewerk nie was swakker as n 3w flits. Ek het ook op n staduim n gloeilamp - osram 100w gekoop - die houer het so gese met ondersoek was dit n 75w weetie hoe dit gebeur het nie - kyk maar of die spiraal horisontaal of vertikaal is soos Francois se - dalk het jy ook maar net n gagga gloeilamp bekom
User avatar
Kubus
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am

Re: Light Force 240

Post by Kubus »

Manne, baie dankie.
Na jul raad gaan kyk ek na die gloeilampies.
Die een onlangs gekoop en die ander een in presies n soortgelyke lig soos nog oorspronklik gekoop.
Die oorspronklike lig se bulb se "coil" is vertikaal soos die vorm van die bulb, en die gekoopte bulb s'n, horisontaal.
Dit lyk my my probleem is opgelos.

Dankie vir jul insette en lees gerus my post onder "Dankie Jaracal"
Sterkte en skiet raak.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Light Force 240

Post by 243Songdaug »

Skerp! Bly jyt reggekom.
Post Reply