GESOEK: Nuwe Land Cruiser 4.0 V6 Double Cab 2014/2015
Posted: Mon Jan 05, 2015 1:07 pm
Goeie dag Manne
My naam is op n paar handelaars se waglyste vir die "trok"
Het iemand dalk een onlangs by n handelaar gesien op die Showroom staan?
Kondisie moet splinternuut wees en kleur wit - paar handelaar het silver maar ek stel nie belang nie
Groete
Ralph