Page 1 of 1

Springbok en Gemsbok jag

Posted: Tue Jan 06, 2015 2:10 pm
by SteynvanZyl
Dag se manne

Ek vertrou dat julle my meer sal kan help.


Ek is opsoek na n jag plaas wat iemand kan voor stel. Ons wil graag kyk na Springbokke en Gemsbokke die jaar. Die hele idee is om tyd saam met die ander te spandeer maar terselfs sal dit n groot vooreg wees om naby die sand duine te gaan jag. Verkieslik naby die karoo! ( Dit is net n lekker op sye eie )

Indien enige iemand kan voorstel waar hulle al van voorheen gejag heet sal ek dit baie wardeer

Groete

Steyn

Re: Springbok en Gemsbok jag

Posted: Tue Jan 06, 2015 2:12 pm
by Koos Barnard
Die Karoo en die Noord-Kaapse sandduine lĂȘ ver uit mekaar

Re: Springbok en Gemsbok jag

Posted: Tue Jan 06, 2015 5:07 pm
by Johan Nel
Kontak maar vir Jakkalsgat hier op die forum. Hy sal jou moontlik kan help.

Re: Springbok en Gemsbok jag

Posted: Tue Jan 06, 2015 5:20 pm
by Boesman10
Dagse Steyn - Ek kan jou help met Springbokke en Gemsbokke in die Karoo naby Beaufort Wes maar ek kan jou nie help met sandduine nie. Daarvoor sal jy Kalahari toe moet gaan. ePos is makliker vir die stuur van inligting en pryslyste so jy is welkom om my te kontak op master@wetdog.co.za as jy die sandduine vir karoobossies wil verruil :-)

Re: Springbok en Gemsbok jag

Posted: Wed Jan 07, 2015 4:05 pm
by SteynvanZyl
Dankie

Ek het bedoel al twee plekke sal reg wees.

Steyn

Re: Springbok en Gemsbok jag

Posted: Wed Jan 07, 2015 4:07 pm
by SteynvanZyl
Dankie Johan ek het klaar met Jakkelsgat af gekom. Dinge lyk goed!

Dankie vir jou moeite

Steyn

Re: Springbok en Gemsbok jag

Posted: Wed Jan 07, 2015 4:23 pm
by ThinusD
Boesman10 wrote:Dagse Steyn - Ek kan jou help met Springbokke en Gemsbokke in die Karoo naby Beaufort Wes maar ek kan jou nie help met sandduine nie. Daarvoor sal jy Kalahari toe moet gaan. ePos is makliker vir die stuur van inligting en pryslyste so jy is welkom om my te kontak op master@wetdog.co.za as jy die sandduine vir karoobossies wil verruil :-)


Dagse Boesman10.

Ek gaan jou n E-pos stuur.

Groete Thinus