Page 1 of 2
Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Sat Jan 10, 2015 12:23 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse Manne,
Ek het so bietjie goeie nuus gekry. My lisensie om handel te dryf in wapens en ammunisie is goedgekeur en behoort binne die volgende week gereed te wees. Ek sal sodra ek die nodige pryslyste ontvang het n paar "Specials" deurgee. Indien iemand opsoek is na spesifieke fabrikate en kalibers kan hulle gerus n epos aanstuur en dan kyk ons wat ons kan uitrug.
Jagters Groete
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Sat Jan 10, 2015 3:52 pm
by Jacquesb
Baie geluk en sterkte met jou besigheid.
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Sat Jan 10, 2015 5:31 pm
by DWB
Baie geluk meneer!
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Sun Jan 11, 2015 5:10 pm
by Armand Steenkamp
Lekker man!! Geluk
Groetnis
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Sun Jan 11, 2015 5:19 pm
by douw
Baie geluk!
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Mon Jan 12, 2015 8:36 am
by Swede
Baie geluk! Van waar gaan jy handeldryf?
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Mon Jan 12, 2015 8:41 am
by Alwyn
Geluk Mnr!!!
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Mon Jan 12, 2015 9:21 am
by G-force
Geluk man en sterkte voorentoe!
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Mon Jan 12, 2015 9:26 am
by Finfan
Lekker man. Baie geluk!
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Mon Jan 12, 2015 11:06 am
by JAGTERSREG-JRM
Dankie manne, moet se die "redtape" was nogals n pyn ma hier is hy uiteindelik........
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Mon Jan 12, 2015 11:21 am
by Riaan Kriel
Lekker man, lekker..

Hoop dat dit 'n reuse sukses gaan wees en dat jy baie specials aan Jaracal-lede gaan deurgee .
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Mon Jan 12, 2015 1:00 pm
by JAGTERSREG-JRM
Duracell wrote:Lekker man, lekker..

Hoop dat dit 'n reuse sukses gaan wees en dat jy baie specials aan Jaracal-lede gaan deurgee .
Gaan definitief my bes probeer....... Jaracal is mos n lekker plek met lekker ouens

Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Mon Jan 12, 2015 11:28 pm
by chrisman
Geluk Kobus.
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Tue Jan 13, 2015 7:52 am
by Jacques van Eeden
Baie geluk. Sien uit daarna om met jou besigheid te doen.
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Wed Jan 14, 2015 5:09 pm
by JAGTERSREG-JRM
Die manne wat pryslyste wil he op CZ wapens gee bietjie julle e-pos adresse dan stuur ek vir julle aan
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Wed Jan 14, 2015 5:31 pm
by Jacques van Eeden
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Wed Jan 14, 2015 5:58 pm
by Wouter Roets
Geluk Kobus
Ek wens jou alle sterkte toe in hierdie sprong wat jy geneem het in jou lewe. Mag dit in n reuse sukses verhaal ontaard.
Groetnis
Wouter
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Wed Jan 14, 2015 6:12 pm
by JAGTERSREG-JRM
Baie dankie Wouter ek waardeur....
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Wed Jan 14, 2015 6:43 pm
by ThinusD
Geluk Kobus.
Wens jou al die beste vorentoe.
Waar gaan jou winkel wees? Sodat ons almal kan kom koffie drink en jou support.
Jy kan vir ons so Jaracal klets hoekie oop maak.

Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Wed Jan 14, 2015 7:15 pm
by JAGTERSREG-JRM
ThinusD wrote:Geluk Kobus.
Wens jou al die beste vorentoe.
Waar gaan jou winkel wees? Sodat ons almal kan kom koffie drink en jou support.
Jy kan vir ons so Jaracal klets hoekie oop maak.

Tans is daar nog nie n winkel nie maar definitief in die pyplyn.........Ons klets dan so lekker hier op Jaracal mos al kla n kuier hoekie

Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Wed Jan 14, 2015 10:26 pm
by theedge
Mooi maat - baie geluk
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Thu Jan 15, 2015 4:41 pm
by JAGTERSREG-JRM
Howa,Mossberg en Glock is ook nou deel van my wapens beskikbaar. Howa voorraad kom egter eers oor 2 weke in maar sal pryse kan gee op beskikbare voorraad
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Thu Jan 15, 2015 4:50 pm
by Armand Steenkamp
Kobus het vir my so n paar pryse aangestuur.......... Gelukkig het ek nie geld gehad nie... Maar al wat ek kan se is HUISMOLES!
Groetnis
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Thu Jan 15, 2015 5:09 pm
by JAGTERSREG-JRM
Armand Steenkamp wrote:Kobus het vir my so n paar pryse aangestuur.......... Gelukkig het ek nie geld gehad nie... Maar al wat ek kan se is HUISMOLES!
Groetnis
Lyk my die pryse was nie goed genoeg nie anders het jy uitgekrap

Ons sal definitief nog besigheid doen en dalk daai bekfluitjie deelmaak (jy kan darm hom gooi)
Re: Jagtersreg Lisensie om Handel te dryf
Posted: Thu Jan 15, 2015 5:18 pm
by Fanta300
My skoonseun soek 'n Howa in 308 Varm maar met linkerhandse laminated duim gat kolf. Wat is sy kanse?