Page 1 of 1
PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Mon Jan 12, 2015 4:25 pm
by KSV
Kathu skietklub bied die gewilde skiet aan die 21ste Februarie.
Kom sluit gerus die dag by ons aan.
Mooi loop,
Hein
https://dl.dropboxusercontent.com/u/102567775/IMG-20150216-WA0004.jpg
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Tue Jan 13, 2015 3:42 pm
by 243Songdaug
Dankie Hein! Ek wou nog vra jy moet help met die advertering!
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Fri Jan 16, 2015 12:41 pm
by JacoJ
Dankie vir die uitnodiging Hein. Ek wil graag hoor of jy nie dalk weet van 'n club nader aan Zeerust of ten minste in die Noorwes dprovinsie wat ook deel het met die PMP groepering skiet kompitiesie nie? Of waar kan ek meer inligtin oor dit kry?
Groete
Jaco
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Fri Jan 16, 2015 1:00 pm
by KSV
Jaco,
Gee my luitjie maandag? Het 2015 se program van venues by my.
Nul agt twee (3255940)
Mooiloop,
Hein
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Fri Jan 16, 2015 2:21 pm
by Fanta300
Sal ook graag die program wou kry. Kan jy hom dalk hier opsit?
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Fri Jan 16, 2015 2:32 pm
by KSV
Sal plan maak
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Mon Jan 19, 2015 12:14 am
by JacoJ
Baie dankie KSV. Ek sal ook Maandag vir Hein kontak en as hy my kan help met die jaar program sal ek dit ok plaas.
Groete
Jaco
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Mon Jan 19, 2015 7:36 am
by KSV
SCHEDULE 2014 TO 2015
https://dl.dropboxusercontent.com/u/102567775/Screenshot%202015-01-19%2007.35.40.png
https://dl.dropboxusercontent.com/u/102 ... 02016.xlsx
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Mon Jan 19, 2015 6:03 pm
by JacoJ
Baie dankie KSV word opreg gewaardeer!
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Mon Feb 16, 2015 8:49 am
by KSV
bump!
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Mon Feb 16, 2015 9:35 am
by Polla1983
Hein. Hoe gemaak met die manne wat eers na 1 kan inval? Sal hulle nog kan inskrywe?
Re: PMP Groepering skiet te Kathu 21 Feb 2015
Posted: Mon Feb 16, 2015 9:42 am
by KSV
Polla1983 wrote:Hein. Hoe gemaak met die manne wat eers na 1 kan inval? Sal hulle nog kan inskrywe?
Polla as ons nog besig is is jy welkom!