Wanneer dinge net uitwerk, Vinnige trippie na die Zambezi
Posted: Tue Jan 13, 2015 2:14 pm
Hello Manne
Middag en n oggend ge vis op die Zambezi naby Chirundu in Zim, 9-10 ure op die water en 20 tiere later tussen 3 en 5.4 kilogram.
Nie die grootste nie maar dit was vet pret op n ligte stokkie met n klein shimano slade en 12 Double x mono lyn, sukkel om fotos te laai.
Sal later weer probeer.
Mens is dankbaar vir trippies soos die, dit gebeur nie elke dag nie.
Groete