Page 1 of 1

Back to School Specials!

Posted: Sat Jan 17, 2015 9:07 am
by Safari Outdoor
More Pappa, Mamma, Boetie en Sussie

Hiermee Safari & Outdoor se Back to School Specials. Iets vir almal!

Vir Pappa:
Tikka T3 Hunter 30-06 Springfield and Zeiss Terra 3-9x42 only R17000
Weatherby Vanguard S2 Sporter and Leupold VX1 3-9x40 only R13400

Vir Mamma:
Savage Mod 11 Lady Hunter 243 Winchester and Nikon Monarch 3 5-20x44 only R18000
Remington 783 308 Winchester and Leupold VX1 3-9x40 only R9900

Vir Boetie:
Savage Mod 14 American Classic Stainless 243 Winchester and Nikon Monarch 3 3-12x42 only R14800
Tikka T3 Hunter 243 Winchester and Nikon Monarch 3 5-20x44 only R17400

Vir Sussie:
Ruger American 22LR and Hawke Sport 3-9x40 AO only R5650

First come First Serve, Combo's can only be baught as package. Offer ends 31 January 2015 or while stock last.

Re: Back to School Specials!

Posted: Sat Jan 17, 2015 5:44 pm
by Safari Outdoor
Een klient het sommer vir hom, sy vrou en seun n pakket gekoop.
Mooi man.

Teen die prys is dit n groot winskoop.

Re: Back to School Specials!

Posted: Sat Jan 17, 2015 5:49 pm
by Pvdw
Magtag hoe lus is ek om sommer weer skool toe te gaan.

Lekker aanbiedinge die Willem!!

Re: Back to School Specials!

Posted: Mon Jan 19, 2015 2:23 pm
by Safari Outdoor
Hierdie BACK TO SCHOOL loop mooi!
Vir die manne wat belangstel, julle moet spring!

Re: Back to School Specials!

Posted: Mon Jan 19, 2015 2:59 pm
by JohannC
Gister my 243 Tikka gaan koop.

Lekker bargain met die Nikon 5-20 x 44scope

Re: Back to School Specials!

Posted: Mon Jan 19, 2015 4:59 pm
by mva2912
As boetie se punte nou net mooi lyk die jaar...

Re: Back to School Specials!

Posted: Mon Jan 19, 2015 5:05 pm
by Heinz Petersen
mva2912 wrote:As boetie se punte nou net mooi lyk die jaar...
Koop solank. As die punte nie goed is nie dan vat jy die geweer. Jy gaan nie die bargain weer kry nie.
KOOP MAN KOOP, jy kan later die skoolfonds betaal as dit op n special kom.

Re: Back to School Specials!

Posted: Sat Jan 24, 2015 10:09 am
by Stefan764
Die Leupolds is uitverkoop.

Ons het besluit om dieselfde special (Ma se 308 Remington en Pa se 30-06 Weatherby) met n NIKON MONARCH 3-12 te doen.

Kyk NOU is dit n special hehehe